7 Weekies Dis hierdie week 7 weekies en kleintjie se tande, ore en vel is besig om te vorm van nou af tot 20 weke gaan kleintjie groei met 'n spoed.
Met die volgende sonar sal ons heelmoontlik 'n amper mensie kan sien -ons gaan die 19de Mei en is baie opgewonde want Pappa kan ook daar wees. En ons sal dan 'n sterk hartklop kan hoor.
Mamma is nou nogsteeds rustig en voel nie meer so moeg nie, is net so bietjie naar en die cravings is bietjie mal maar dis als ok want beteken kleintjie groei goed!! |