| |
|
|
| |
What I least expected with this pregnancy was:
dat alles so wonderlik en oulik is
|
|
| |
The best bit of advice I've received is:
'n mamma word gebore saam met baba
|
|
| |
What has changed the most in my life with this pregnancy is:
Hoe meer ek in wonderwerke glo
|
|
| |
What made me realize that I was really pregnant was:
Die 3de sonar dis so pragtig!
|
|
| |
This month's ultrasound was:
wonderlik kan so duidelik vir kleintjie sien kan nie wag vir die volgende een nie
|
|
| |
At my prenatal visit this month I discovered that:
kleintjie is skaam en wil nie geslag deel nie
|
|
| |
My hopes:
dat ons met die volgende sonar kan sien dat kleintjie baie gegroei het en die geslag en dat ek een van die dae die skoppies kan voel
|
|
| |
My fears:
dat kleintjie te min groei.
|
|
| |
|
|
| |
|
|